Gesinne wat tuis saam wil lees, gesels, doen en bid, is welkom om hierdie Huisgeloofblad af te laai en as hulpmiddel te gebruik. Die teksgedeeltes is Johannes 17:20-23 en Handelinge 16:22-34 en sluit aan by die erediens.