Gesinne wat tuis saam wil lees, gesels, doen en bid, is welkom om hierdie Huisgeloofblad af te laai en as hulpmiddel te gebruik. Die teksgedeeltes is Lukas 10:25-27 en Kolossense 1:1-12.