Gesinne wat tuis saam wil lees, gesels, doen en bid, is welkom om hierdie Huisgeloofblad af te laai en as hulpmiddel te gebruik. Die teksgedeeltes is Jesaja 1:17, Lukas 12:33-34 en Hebreërs 11:1-3.