Volg die skakel na hierdie week se Huisgeloofblad wat jong gesinne en families tuis kan gebruik om te gesels op Sondag of deur die week. Die tema vir Sondag se Kategese is Onthou waar jy vandaan kom (Eksodus 12: 1-12).