Gesinne wat tuis saam wil lees, gesels, doen en bid, is welkom om hierdie Huisgeloofblad af te laai en as hulpmiddel te gebruik om die eerste Sondag van Advent te vier. Die teksgedeeltes is Johannes 8:12 en Jesaja 9:1 en 2:1-5. Die tema is HOOP.