Gesinne wat tuis saam wil lees, gesels, doen en bid, is welkom om hierdie Huisgeloofblad af te laai en as hulpmiddel te gebruik om die tweede Sondag van Advent te vier. Die teksgedeeltes is Lukas 1:26-38 en Jesaja 11:1-10. Die tema is VREDE.