Gesinne wat tuis saam wil lees, gesels, doen en bid, is welkom om hierdie Huisgeloofblad af te laai en as hulpmiddel te gebruik om die derde Sondag van Advent te vier. Die teksgedeeltes is Lukas 2:1-20 en Jesaja 35:1-10. Die tema is VREUGDE.