Gesinne wat tuis saam wil lees, gesels, doen en bid, is welkom om hierdie Huisgeloofblad af te laai en as hulpmiddel te gebruik om die vierde Sondag van Advent te vier. Die teksgedeeltes is Matteus 1:23, 2:1-2 en 9-11 en Jesaja 7:14. Die tema is LIEFDE.