Gesinne wat tuis saam wil lees, gesels, doen en bid, is welkom om hierdie Huisgeloofblad en Word Search-blad af te laai en as hulpmiddel te gebruik om Kersdag en die laaste Sondag van die jaar te vier. Die teksgedeeltes is Lukas 2:8-20 en Jesaja 9:1, 5-6.