Gesinne wat tuis saam wil lees, gesels, doen en bid, is welkom om hierdie Huisgeloofblad af te laai en as hulpmiddel te gebruik. Die teksgedeeltes hierdie week is Matteus 4:18-22, 1 Korintiërs 1:10, 17-18 en Psalm 27:1 & 14. Die tema is EERSTES.