Gesinne wat tuis saam wil lees, gesels, doen en bid, is welkom om hierdie Huisgeloofblad af te laai en as hulpmiddel te gebruik. Die teksgedeeltes hierdie week is 1 Korintiërs 1:18-31 en Psalm 15. Die tema is DOEN REG.