Gesinne wat tuis saam wil lees, gesels, doen en bid, is welkom om hierdie Huisgeloofblad af te laai en as hulpmiddel te gebruik. Die teksgedeeltes hierdie week is 1 Korintiërs 2:1-5 en Psalm 112:1-9. Die tema is VERTEL.