Gesinne wat tuis saam wil lees, gesels, doen en bid, is welkom om hierdie Huisgeloofblad af te laai en as hulpmiddel te gebruik. Die teksgedeelte hierdie week is 1 Samuel 16:1-13. Gedurende Lydenstyd sal hierdie Huisgeloofblad gesinne help om elke week ‘n nuwe geloofsgewoonte aan te leer. Die tema hierdie week is VERSKIL.