Gesinne wat tuis saam wil lees, gesels, doen en bid, is welkom om hierdie Huisgeloofblad af te laai en as hulpmiddel te gebruik. Ons is nou in Paastyd wat 50 dae lank is (van Paasfees tot Pinksterfees). Die teksgedeelte vir hierdie Sondag is Handelinge 1:1-11. Die tema is HEMELVAART.