Gesinne wat tuis saam wil lees, gesels, doen en bid, is welkom om hierdie Huisgeloofblad af te laai en as hulpmiddel te gebruik. Ons is nou in Koninkrykstyd wat strek vanaf Pinkster tot Advent. Die teksgedeeltes vir hierdie Sondag is Genesis 12 en Psalm 33. Die tema is VEILIG.