Gesinne wat tuis saam wil lees, gesels, doen en bid, is welkom om hierdie Huisgeloofblad vir die Paasnaweek af te laai en as hulpmiddel te gebruik. Die teksgedeeltes is Lukas 23:44-49 en Lukas 24:1-12.