Laai gerus hierdie dokument af as jy sukkel om die hele Covid-19 situasie aan jong kinders te verduidelik. Ons kinders se ore vang mos alles op soos hulle luister na grootmense se gesprekke en dit kan help om kinders rustig te hou met korrekte inligting.