Deon van den Berg gaan van 23-24 November in Stellenbosch ’n tweedag Huwelik werkswinkel aanbied.

Daar is twee betaalopsies: R1200 per paar en R1900, dan betaal julle vir julleself asook ’n paartjie  wat dit nie kan bekostig nie.