Skryf in vir ons jaarlikse Bergloop! Ons almal trek weg om 07:30 hier in die parkeerarea en stap saam deur Dalsig en ‘n entjie op in die berg tot ons weer na ongeveer 5 km eindig in die vierkant. Bring almal saam en maak dit ‘n heerlike vroegoggend uitstappie! Laai die inskrywingsvorm hier af.