VIR NET EEN WEEK gaan ons ‘n…

  • alle ouderdomme-
  • saam sing-
  • saam leer-
  • saam gesels-
  • saam kuier-
  • saam wonder-
  • saam lag-
  • saam speel-
  • saamwees om tafels-diens hê!

Die waardes of huisreëls vir hierdie ruimte gaan wees:

Ons ontdek saam & Almal is welkom

Die Junior-kategese gaan by hierdie diens inskakel so maak seker om die hele familie en ook vriende saam te bring! Tieners en studente is ook welkom!

Ons gewone erediens gaan steeds voort in die kerkgebou vir dié wat daar wil inskakel.