Ons gemeente ondersteun al jare lank die Jamestown Sounds musiekprojek. Hierdie foto is verlede jaar geneem op Bekertjiesondag toe hulle by ons opgetree het. Lees gerus die brief wat Karin Calitz aan die gemeente geskryf het om ons te bedank vir ons ondersteuning en die impak wat dit het op die kinders se lewens.