Die kinders het malvalekkers gebraai en “smores” gemaak en heerlik saamgespeel om die jaar af te sluit.