Die NG Kerk Stellenbosch-Welgelegen het ‘n vakature vir ‘n finansiële beampte. Diensaanvaarding is soos ooreengekom met die suksesvolle kandidaat. Vir die volledige advertensie met die finansiële beampte se posbeskrywing en pligte asook die nodige vereistes om te kan aansoek doen, volg die skakel. Navrae kan gerig word aan die skriba (021 886 5975).