engeltjieNovember en Desember is weer tyd vir ons Kersprojek. Daar is heelwat organisasies en behoeftiges wat ons hierdie jaar gaan bereik met jou hulp. Kliek hier om die pamflet vir die Kersprojek af te laai en lees gerus waar jy betrokke kan raak.