Dié goeie gehalte papier kos vanjaar R15. Die projek ondersteun Alta du Toit-sentrum waar volwassenes met intellektuele gestremdheid opgelei en versorg word. Die papier word deur die inwoners self gemaak. Die ontwerp word deur arbeidsterapeute gedoen en inwoners kleur dit in en verf dit verder met koekkleursel. Dit word dan gedruk en deur inwoners verpak in rolle. Kom koop by die kerkkantoor.