Baie dankie aan almal wat, op watter wyse ook al, bygedra het tot verlede jaar se Kersprojek: mense wat produkte geskenk het, inbetalings gemaak het, gehelp het met aankope, die verpakking of gehelp het met aflewerings. Elkeen se bydrae maak ‘n groot verskil en word opreg waardeer. Volg die skakel om die pamflet af te laai met breedvoerige terugvoering oor al die organisasies wat gehelp kon word.