ABBA Stellenbosch is ‘n organisasie waar middelafhanklikes (alkohol- en dwelmmisbruik) gehelp word om die afhanklikheid te voorkom en/of te behandel. Aansoekvorms vir MySchool-kaarte is hier beskikbaar. Tot 3 begunstigdes kan op hierdie kaart gelaai word. Verander jou kaart se begunstigdes of laai ABBA as (nog) ‘n begunstigde!