Ons jaarlikse kinderkamp vind vanjaar plaas van 3 tot 5 November by Die Eiland in Jonkershoek. Alle graad 1 tot graad 7 kinders is welkom. Inskrywings sluit 1 November. Die kostes is R260 per kind. Kliek hier as jy die inskrywingsvorm wil aflaai en al die inligting daaroor wil lees.