Dankie aan Elzanne, José en Colette vir julle tyd, oulike idees, energie en raak-en-voor-vat tydens die Kinderkamp van 1 en 2 November by die kerk. Dit was ‘n fees vir die kinders!