WANNEER? 1-2 November
WAAR? NG Stellenbosch-Welgelegen, Buitekringstraat 6, Dalsig, Stellenbosch
WIE? Enige laerskool-ouderdom kinders is welkom! Maak nie saak in watter gemeente jy is of nie is nie!
TYD? Vrydagmiddag 15:30 tot Saterdagmiddag 15:30
WAAR SLAAP ONS? In die kerkgebou! Bring jou slaapsak en jy kan selfs ‘n tent bring as jy wil!
KOSTE? R150 per kind
HOE BETAAL EK? EFT na die gemeente se bankbesonderhede (sien ons webwerf daarvoor) of in kontant by die kerkkantoor/Elzanne. Verwysing: Kinderkamp kind se naam en van
VOLG DIE SKAKEL OM TE REGISTREER EN JOU INPAKLYSIE TE KRY.