Verlede naweek het 24 Gr. R tot 7’s saam met 6 leiers heerlik gekamp in Jonkershoek! Ons sê dankie vir almal se voorbidding: die naweek was gevul met baie pret, plesier en oomblikke saam met God. Kyk gerus hier na al die foto’s.