Alle voorskoolse- en laerskoolkinders word weer genooi na ons Kinderpinkster, Maandag 29 Mei tot Donderdag 1 Junie elke aand om 19:00 in die kerksaal. Ons gaan saam met BOB die bouer kyk hoe Nehemia gebou het en saam leer hoe ons saam aan God se geestelike huis bou. Kliek hier vir meer inligting oor die temas elke aand.