Twee Sondagaand-byeenkomste vind eersdaags plaas. By hierdie twee geleenthede sal Anton van Niekerk, professor in Filosofie aan die Universiteit Stellenbosch en gelegitimeerde lidmaat van die gemeente, gesprekke lei oor die tema: Watter sin is daar te maak van die dood? Kliek hier om die pamflet daaroor af te laai. Die gesprekke vind plaas op Sondag 18 en Sondag 25 Februarie om 19:00 hier in die kerk.