Ons konvenors het kliphard gewerk om alles gereed te kry vir die groot kuier! Vir ‘n lekker lusmakertjie om te sien wat alles by die Lentefees te koop gaan wees en wat daar alles vir die jongspan is om te doen, kliek gerus hier. Ons sien jou Saterdagoggend!