Die Bybelgenootskap van Suid-Afrika skryf weer vanjaar ‘n span in wat aan die Cape Town Cycle Tour gaan deelneem op 10 Maart 2019. Die Bybelgenootskap is ‘n nie-winsgewende maatskappy en een van die maniere waarop individue kan help om fondse te genereer, is om deel te neem aan Trap vir Bybels. Al die inligting oor hoe jy kan inskryf asook die verskillende pakkette wat beskikbaar is, kan hier afgelaai word.