Tydens Pinkster het ons veral aandag gegee aan geloofsgewoontes wat ons help om dieper saam met die Here te leef. Kliek hier om die inligting oor die Lectio Divina manier af te laai asook ander geloofsgewoontes wat jy kan inoefen.