Ons gaan hierdie kwartaal verder saam reis met weeklikse gidse oor die tema “Leef in gemeenskap met God”. Dit is ’n reis wat ons gaan help om bewustelik te leef. Jy word uitgenooi om saam te reis! Laai die veertiende gids hier af.