Liewe ouers van Kleuterkerk tot en met Gr. 12-kinders in die huis, ons nooi julle om asseblief die volgende Toep op jou foon af te laai. Ons gaan dit van Sondag af gebruik om as families saam die Lydenspad saam met Jesus te stap en ook Paasfees te vier!