Daniël Louw het weer vanjaar ‘n installasie voor in die kerk gedoen vir die Lydenstyd. Dit word weekliks verander met nuwe elemente. Vir die verduideliking daarvan, laai die inligting gerus hier af.