Daniël Louw het weer vanjaar voor in die kerk ‘n installasie vir Lydenstyd gemaak. Die tema is Dag zero: “Ek is dors” (Joh 19:28). Lees gerus hier sy verduideliking van dié installasie.