As jy mooi kyk sal jy sien daar is iets nuuts by die Lydenstyd-installasie voor in die kerk gevoeg. Daar is nou ook plastiekblomme in die rangskikking. Die blomme is van plastiekbottels gemaak waarin water verkoop word. Natuurlike blomme moet plek maar vir kunsmatige blomme wanneer ons nie meer water vir ons tuine het nie. Grasperke word grou gruisklippertjies … Vir die volledige verduideliking van Daniël Louw se rangskikking, kliek hier.