Omkring solank Sondag, 29 Mei wanneer ons ‘n Dankdiens en Dankete gaan hou. Jy is spesiaal genooi! Dienswerkers word herinner dat die Dankbaarheidsmaandpamflette en koeverte gereed is in hul vakkies om uit te deel in hul wyke. By voorbaat baie dankie vir jul harde werk!