Die deugsame vroue van die Naaldwerkbediening is fluks besig om maskers te maak. Van die maskers gaan aan ouetehuise geskenk word en party word aan vriende en familie uitgedeel. Volgens Anette Cronje luister hulle maar waar die nood is en deel dit dan daar uit.