Ons hoop jy sal lekker lees aan hierdie nuutste uitgawe van ons kwartaalblad en dat die blik op ons gemeente se bedrywighede sedert Desember verlede jaar jou darem, al is dit net vir ‘n paar minute, sal kan “wegvoer” van al die negatiewe nuus wat ons daagliks bombardeer. Volg die skakel om die nuutste Welgelegener af te laai.