Die nuutste Welgelegener is nou hier beskikbaar om af te laai. As jy nie kan wag vir jou dienswerker om jou Welgelegener af te lewer nie, laai dit af vir lekker lees en foto’s kyk van ons gemeentelike bedrywighede en aksies.