Ons het vir jou ekstra leesstof! Vir ‘n oorsig oor die afgelope paar maande se werksaamhede by ons gemeente, volg die skakel vir al die foto’s en nuus in die Welgelegener van April 2022. Indien jy ‘n gedrukte weergawe verkies, is jy welkom om dit Sondae in die vierkant te neem of gedurende die week tydens kantoorure by die kerkkantoor.