Ons het vir jou ekstra leesstof! Vir ‘n oorsig oor die afgelope paar maande se werksaamhede by ons gemeente, volg die skakel vir al die foto’s en nuus in die Welgelegener van Augustus 2021. Indien jy ‘n gedrukte weergawe verkies, is jy welkom om dit Sondae in die vierkant te neem (wanneer ons weer eredienste mag hê) of gedurende die week tydens kantoorure by die kerkkantoor.