Ons het heerlik saam tee gedrink by die nuwe lidmate tee wat verlede Sondag na afloop van die erediens in die kerksaal gehou is. Baie welkom aan al die nuwe lidmate! Ons hoop julle voel al baie tuis.