
Ons tieners het op Sondagaand 2 November vir oulaas hierdie jaar saamgekuier en dit sowaar reggekry om kolwyntjies in minder as ‘n uur te bak, te versier én te eet!!

Ons laerskoolkinders het op Sondag 16 November vir oulaas hierdie jaar saamgespeel en heerlik gesmul aan die lekkergoedpakkies en roomyse. Geniet die vakansie!