Dit is heerlik om weer ons pyporrel in volle glorie aan te hoor en Winand Grundling laat waai weer behoorlik! Hy het ‘n artikel oor die herstelproses van die orrel geskryf wat in “Orrelnuus” van die Suid-Afrikaanse Kerk Orrel Vereniging verskyn het. Lees gerus die artikel hier.